
Nuus
Bybel studie oor Daniel
Ds Roelf is besig met n bybelstudie oor die boek Daniel. Dit is tans besig by die Kerksaal. Indien u graag meer wil uitving , skakel gerus die kerk kantoor tydens kantoor ure.
NG Kerk - Piet Retief
Reik op en Reik uit
1abes het die God van Israel aangeroep met die woorde: “Stort u seën oor my uit, vergroot my grondgebied, neem my onder u beskerming en weerhou onheil van my sodat geen smart my tref nie.”God het laat gebeur wat hy gevra het. ( 1 Kronieke 4:10 )