Teeskink
Diens

Oggend

Ons vra die dames om te help met die skink van die tee Sondae na die diens.

As u voel u wil graag ook n beurt neem , kontak vandag nog vir 

Magda Pretorius - +27 83 473 8442 

of vir Esther by die kerkkantoor

Karre-Oppas
Diens

Oggend

Ons vra die manne om elkeen net EEN sondag in die jaar vir ons die motors op te pas tydens die diens.

As u voel u wil graag ook n beurt neem, kontak vandag nog vir

Aletta Stephansen - +27 72 414 0677

of vir Esther/Barbie by die kerkkantoor

© 2016 by Halflife.co.za