INLIGTING

Eredienstye 
2016

Oggend

Begin Oktober tot einde April    -    09h00

Begin Mei to einde September  -    09h30

Aand

Sal aangekondig word wanneer daar n diens sal wees

Kategese
NG Kerk Piet Retief

Sondae na Erediens en tydens die Erediens volgens die Kalender

Leierkategete :

Mev Alma Stapelberg (Kinderkerk / Kategese to graad 6)

Doop
NG Kerk Piet Retief

Elke eerste Sondag van die maand (behalwe waar anders aangedui). Doopaansoekvorms moet ten minste een maand voor die doopdatum by die kerkkantoor afgehaal word.