Kinder Kerk
NG Kerk Piet Retief

Tye

Hierdie geleentheid word aangebied tydens die erediens in die kerk saal , waar ons jongmensies die kans kry om ons HERE te loof en meer van HOM te leer op hulle vlak.

 

Kontak Inligting

Indien jy graag betrokk wil raak skakel gerus vir Alma Stapelberg